Skip to main content alibris logo

Mike Nicol

MIKE NICOL is 'n voltydse skrywer. Sy werk word plaaslik, in die Verenigde Koninkryk en in Amerika uitgegee, en is al in verskeie tale vertaal. Hy woon in Kaapstad.