Skip to main content

Johan Fourie

Johan Fourie is `n natuurbewaarder, natuur opvoeder en vryskutskrywer. Hy is die stigter van The Nature College Wild Life Training. Johan het as helikoptervlieenier in die SA Lugmag gewerk, maar mettertyd het die roepstem van die bos te sterk geword. In 1982 is hy as veldgids na die Krugerwildtuin. Vir vyf jaar het hy die Lebomboberge in die ooste van die wildtuin te voet verken met sy gaste. Na sy dienstermyn op staptoere, is hy oorgeplaas na natuurbestuur. Tien jaar later besluit hy om 'n...See more