Skip to main content alibris logo

Adam Small

Adam Small is op 21 Desember 1936 op Wellington gebore. In 1953 matrikuleer hy aan die St Columba-skool van die Christian Brothers in Athlone op die Kaapse Vlakte. Daarna studeer hy aan die Universiteit van Kaapstad vir 'n graad in Tale en Filosofie en voltooi in 1963 'n MA cum laude oor die filosofie van Nicolai Hartmann en Friedrich Nietzsche. In hierdie tyd studeer hy ook aan die Universiteite van Londen en Oxford. In 1959 word Adam dosent in filosofie aan die Universiteit van Fort Hare, en...See more